This is a wedding I did for Germinate Photography (the wedding company I work for).

Ek ken eintlik vir Petro al lank. Sy was een van die min mense wat ek vaagweg geken het op ‘n BTK-toer aan die einde van my eerste jaar. Toe ek vir Johannes ontmoet het, kon niks my voorberei vir sy lewenslustigheid nie. Mense het voorheen gewaarsku…maar jinne. As mens sê dit kan nie gedoen word nie word dit soortvan Johannes se doelwit om te bewys dat hierdie mense verkeerd is.

Hier moet ek bieg. Ek het nog nooit by ‘n troue gehuil nie. Van my beste vriendinne is onlangs getroud en ek het nie gehuil nie, maar toe Petro so by die aisle afstap was my kamera-skerm skoon opgewasem!

Dankie julle
















Advertisements