Toe ek begin om deur Wiehan en Mari se troufoto’s te werk kon ek nie ophou giggel nie – want hulle lag heeltyd! Dis die perfekte opsomming van hul dag.  ‘n Lag-feesviering van hierdie twee se liefde.

Hulle was so opgewonde om te trou en almal was so opgewonde om daar te wees.  Oral is trane afgevee tussen die toesprake en trouseremonie deur.

Wiehan het my verseker dat hy al ‘n voetmodel was (hehehe) en dus reg is vir enige foto.  Dis ook goed hy was so gewillig, want ons het baie geklim en geklouter vir hul foto’s.

When I started working through Wiehan and Mari’s pictures I couldn’t stop giggling – because they laugh constantly!  That’s the perfect summary of their dya.  A laughing celebration of these two’s love.

They were so excited to get married and everyone was excited to be there.  Everywhere one looked someone was busy drying a tear.

Wiehan assured me that he has been a foot model (hehehe) and that he is prepared for any photo.  It’s good that he was so prepared, because we climbed quite a lot during their shoot


Advertisements