Francois and Amor tied the knot in Philadelphia and held their reception at Avocado in Durbanville.

Dis wonderlik om hierdie twee bymekaar te sien. Hulle oë begin glinster, hulle lag baie en maak almal om hul dadelik op hul gemak. Hulle vul mekaar so aan dat mens skoon jaloers raak op die magic wat hul het.

Dit was ‘n voorreg om deel te wees van hul intieme feesviering.



Advertisements