Om oor die Van der Merwes te skryf is nie maklik nie.  Mens mag dalk sê dat hul weet waar al die bargains in die noordelike voorstede van Kaapstad is.  Mens kan dalk verwys na die feit dat dit nooit stil is as almal by die huis is nie en  at almal van hul suiwer Afrikaans praat wat mens na ‘n HAT sal wil laat gryp.  Andersins kan mens kan praat oor hoe hul harte oop is vir almal, dat hul my ingeneem het ten tye van nood en dat hul liefde vir mekaar inspirerend is.

Ons het onlangs ‘n familie-shoot gedoen in Kaapstad.  Dis altyd lekker om gesinne af te neem wat mekaar so geniet.  Ek het lank laas so gelag.  Geniet die foto’s.

Writing about the Van der Merwes is not an easy task.  One can write about the fact that they know where all the bargains are in the northern suburbs of Cape Town.  One might refer to the lack of silence when the whole family is at home and  everyone speaks perfect Afrikaans.  Alternatively one can write about how their hearts are open to everyone, that they gave me a place to stay when I was desperate and that their love for each other is inspiring.

We recently did a family shoot in Cape Town.  It’s always fun to do a shoot of people that enjoy each other that much.  Enjoy the pictures!

Advertisements