Dis altyd ‘n groot eer om ‘n troue af te neem. Dis nog meer van ‘n eer om ‘n jarelange vriendin se troue af te neem. Daar’s min woorde om hierdie dag te beskryf. Epiese donderstorms en donkiekarritte (met my wat uit ‘n spietkop se kar hang om foto’s te neem). Daar was sonneblomme en natuurlik Leandri en Hector.
Hulle’t gestraal en my kamera het gewasem en nou gaan ek ophou skryf want die oomblik is te groot 🙂 Geniet dit almal (wat so lank gewag het).
Dankie aan Simey de Klerk wat ‘n fantastiese mede-fotograaf was.

It’s always an honour to take pictures of a wedding. It’s even more of an honour if the bride is a good friend.  I don’t have enough words to describe the awesomeness of this day. There were epic thundershowers, donkey rides (I was hanging out of a speed cop’s window to get shots), sunflowers and of course, Leandri and Hector.

They glowed throughout the day and my camera steamed up and now I’m going to stop writing because the moment is too big. 🙂 Enjoy the pictures everyone (who waited so long to see some pictures). THanks to Simey de Klerk for being an awesome second shooter.


 

Advertisements