My vriendin Grethe het vir haar ouers ‘n verrassing gereël. Met hul kuier vir haar gradeplegtigheid het ons  ‘n paar tradisionele graadfoto’s geneem. Daarna het sy hul verras toe sy aangekondig het dat ek’n paar foto’s van die oom en tannie  self sou  neem .
Dit was effe senutergend – ek’s nie gewoond aan paartjies was lank getroud is nie, maar die Mattheus-mense is fantastiese mense. Hulle het glad nie gekla nie en dit was heerlik om die middag saam met hul te spandeer

 

My friend Grethe organised a surprise for her parents. They came to visit her during her graduation time  and we did some traditional graduation photos. Suddenly she turned around and announced that we would be doing a couple shoot of her parents.
It was a bit scary – I’m not used to couple who have been married for such a long time, but the Mattheus people are fantastic. They were game for anything and it was great spending some time with them.

Advertisements