Hierdie naweek het ek die voorreg gehad om Nelia Bezuidenhout se 50ste verjaarsdag by Neethlingshof te gaan afneem. Helena Hettema van Sonkring-faam het as kunstenaar opgetree.  47 van Mev. Bezuidenhout se Pretoriaanse vriende het spesiaal van Pretoria af gekom vir die partytjie. Dit wil definitief gedoen wees.

IMG_7425-2

IMG_7510

IMG_7577

IMG_7682

IMG_7635-3

Untitled_Panorama1-2

IMG_7658

IMG_7648