This is a multilingual post.

Vir 4 jaar van my lewe was ek een die trotsste Irene-inwoners wat mens kon kry. Nog steeds kan ek nie daar verby ry sonder om amper ‘n ongeluk te maak soos ek kyk nie.
Dis met groot plesier dat ek die HK van 2010/2011 kon afneem. Die nuwe prim, Hesmé, was ‘my’ eerstejaar en dis great om te sien hoe ontwikkel het in hierdie dinamiese, altyd vriendelike leier.

The rest of the HK are all inprinted as ‘new first years’ in my head and it was a strange experience seeing them all grown up. But after working with them I’m so inspired by their passion for my old home that. I’m expecting big things from these girls.

Reunion 2014, people!