Skielik het ek die ouderdom bereik waar die mense om my begin verloof raak. Janelle en Kurt trou oor ‘n klein rukkie en ek’t haar kitchentea gaan bywoon.

Nella is iemand waaroor ek boeke vol kan skryf; wat inspireer in geloof, menswees en styl (Chata Romana sou mal gewees het oor haar).  Kurt is ‘n baie lucky ou en ons as vriendinne is gelukkig om haar as vriendin te he.

 

IMG_8021-2

IMG_8197-2

IMG_8119-2

IMG_8058-2-2

IMG_8102-2-3

IMG_8071-2
IMG_8214-2

IMG_8142-2